Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Heks se Huis

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northumberland-straat 28, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Heks se Huis is 'n gesellige kothuis wat in Sutherland geleë is. Dié dorpie is bekend vir van die wêreld se helderste en donkerste nagte, hoofsaaklik omdat dit so afgeleë is en 1 458 m bo seespieël is. Daarom het Sutherland die Suid-Afrikaanse Sterrewag se teleskope wat die Suidelike Afrikaanse Groot Teleskoop (SALT), die grootste enkel-optiese teleskoop in die Suidelike Halfrond, insluit.

Verblyf is in 9 eenhede beskikbaar en is geskik vir tot 22 gaste. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer emt 'n stort, 'n sitarea, kaggel en 'n kombuisie.

Geriewe op die perseel sluit parkeerplek en 'n braai-area in, en troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Nabygeleë aktiwiteite sluit wildkyk, perdry, fietsry, bergfietsry en voëlkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 333 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Hugo J
Saam met lewensmaat
5.0
Aanbeveel vir dié wat 'n gemaklike, gasvrye ervaring soek. Goeie ligging in die hart van Sutherland, stapafstand van alle restaurante en kruidenierswa...
Sien meer
Feb 2025
Paul V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik! Heerlik gekuier, geslaap en les en nog meer.
Feb 2025
Malcolm S
Besigheidsreis
5.0
Comfortable. Had to book extra days because it's convenient staying there. Great place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Annelie J
Saam met lewensmaat
5.0
Aangrensend aan die planetarium en stargazing venue. Als wat nodig was. Lekker gebly. Net baie warm deur die nag sonder lugreeling.
Jan 2025
Miriam L
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Dankie vir jul gasvryheid en moeite wat julle gedoen het. Lekker gebly, mooi huisie en die opsomming van die dorp was leersaam.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 350

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Northumberland-straat 28, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Heks se Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northumberland-straat 28, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f2ae7523c669a82ad1ec3d527fa7a7a074d07589db4b9f192a2434e14cbeb352b94bea0d57259498480274ce343216063f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 333 5 1 5 28 Northumberland Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.392954063987 20.660991250332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang