Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Heks se Huis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 332 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Hugo J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Aanbeveel vir dié wat 'n gemaklike, gasvrye ervaring soek. Goeie ligging in die hart van Sutherland, stapafstand van alle restaurante en kruideniersware winkel af. Goed toegerus, skoon en gemaklik. Het ons vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Niks gefaf of aansit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Beste Hugo, baie dankie vir jou opregte terugvoer - ons waardeer dit opreg. Wat ons net so baie waardeer is dat julle dit geniet het - dit is waarna ons strewe by Die Heks se Huis, Sutherland. Julle sal altyd welkom wees by ons.

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Puik! Heerlik gekuier, geslaap en les en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Comfortable. Had to book extra days because it's convenient staying there. Great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marne
Die Heks se Huis
Dear Malcolm, thanks for your beautiful feedback. Allow us to say that your employees were wonderful and very considerate. It was only a pleasure hosting them.

Annelie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Aangrensend aan die planetarium en stargazing venue. Als wat nodig was. Lekker gebly. Net baie warm deur die nag sonder lugreeling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miriam L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderlik. Dankie vir jul gasvryheid en moeite wat julle gedoen het. Lekker gebly, mooi huisie en die opsomming van die dorp was leersaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eric S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Fitted my expectations. Great, convenient and homely. WiFi was an issue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marne
Die Heks se Huis
Dear Eric, thank you so much for your beautiful feedback. We are happy that all was to your expectation. We do apologise for the issue with the WiFi, and we have now changed from Breedenet to Openserve Fibre, and trust that the signal will now be better.

Janien B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Veilig! Ons het heerlik gebly!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle M
1 nag Besigheidsreis
4.4
Feb 2025

Delightful and peaceful. Was a delightful evening, lovely walk about town and a great meal. Hostess is a darling!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie M
1 nag Saam met vriende
4.4
Jan 2025

Gerieflike en ruim kamers in 'n stil en veilige omgewing. Ja, ons het heel lekker gebly en die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marne
Die Heks se Huis
Beste Fanie, baie, baie dankie vir julle pragtige terugvoer. Ons waardeer dit opreg, en is altyd baie dankbaar en bly as ons gaste hulle tyd by ons geniet het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Marne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 349

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northumberland-straat 28, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20f2ae7523c669a82ad1ec3d527fa7a7a074d07589db4b9f192a2434e14cbeb352b94bea0d57259498480274ce343216063f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 332 5 1 5 28 Northumberland Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.392954063987 20.660991250332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang