Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Berghut

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenhoek, Zastron, 9930, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Berghut is 3 km in die berg onder 'n yslike rots geleë, sowat 16 km vanaf Zastron in die Vrystaat op die plaas, Groenhoek. Daar is asemrowende uitsigte oor die Maluti-berge in die ooste en Lady Grey in die suide.

Die eenheid is selfsorg en volledig toegerus en akkommodeer gaste op 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n netjiese badkamertjie. Daar is 'n gasstoof, geiser, yskas en batterylig asook 'n langdruppeltoilet met 'n skouspelagtige uitsig.

Hierdie afgesonderde wegkruipplek is perfek om na die natuur te ontsnap, egte kampvure en 'n sterbesaaide lug in die nag te ervaar. Geen elektrisiteit maak is selfs meer uniek. Die Berghut bied 'n toevlugsoord van vrede, stilte en sekuriteit vir die hele gesin.

Vir die avontuurlustiges wag daar baie verrassings op die staproete van 7 km. Doendinge sluit voetslaan, 'n braai-area en 'n plaasdam in, wat op warm somersdae geniet kan word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Groenhoek, Zastron, 9930, Vrystaat
  • Gaste dink Die Berghut het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Zastron Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenhoek, Zastron, 9930, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe23940718d1c58f71dd550ded1e32a755d526065ba2b557cc60d6234e4f832e4c239124d1eb6a66b99d85190334e495fc2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Groenhoek Zastron 9930 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.275609889272 27.217093706131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang