Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz 11

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 11, Eenheid 3, Diaz 11, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Diaz 11 is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige woonstelgebou oorkant die strand in Jeffreysbaai, Oos-Kaap. Hierdie woonstel is 'n ideale keuse vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n gerieflik geleë eenheid om hul wegbreek te geniet.

Dié grondvloer-eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die oopplan-leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv Premium en 'n etenstafel.

Gaste het toegang tot 'n patio, braaigeriewe en onderdakparkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom het ook direkte toegang tot die strand en is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Clare Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Diaz-weg 11, Eenheid 3, Diaz 11, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Diaz 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 11, Eenheid 3, Diaz 11, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98462c52b69eb989a827273d052bef4500d7041e7b52939adefe98019e140331c2cbf59025ecec685877f6544c7b0353292e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 11 Diaz Road Unit 3, 11 Diaz 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0490681 24.925456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang