DeSkaap
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandfonteinplaas R316, Napier, 7270, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 100R935 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
DeSkaap is 'n werkende skaapplaas 4 km vanaf die dorpie Napier in die Overberg geleë. Dit bied verblyf vir tot 22 gaste, wat dit ideaal maak vir groepe of gesinne. Die plaas bied 'n reeks aktiwiteite wat beide vermaaklik en opvoedkundig is, veral vir kinders.
Verblyf sluit 2 eenslaapkamerkothuise in wat elk ingerig is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Tweeslaapkamerhuis beskik oor 'n gedeelde badkamer, terwyl die drieslaapkamerhuis 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort het, tesame met 'n ekstra badkamer met 'n stort.
Die omheinde boma-braai-area bied 'n sentrale vuurput en asemrowende uitsigte, wat dit perfek maak vir byeenkomste van 30 of meer gaste. Groepe van tot 22 kan gemaklik na 'n funksie oornag. Die plaas bied ook privaat geleenthede en korporatiewe toevlugsoorde aan. Gaste is welkom om die plaas te verken, in die dam te swem, of om die lammers te voer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jolanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Sandfonteinplaas R316, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Gaste dink DeSkaap het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandfonteinplaas R316, Napier, 7270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang