Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Jackal Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Anton Lubowski-laan en Matadi Matheis-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Desert Jackal Guesthouse is in die kusdorpie Swakopmund, Namibië in die baie stil, elegante en luukse woonbuurt, Kramersdorf, geleë.

Verblyf word gebied in 2 kamerkategorieë waarvan almal smaakvol versier is en met óf 'n koninggrootte-bed óf enkelbeddens ingerig is. Elkeen van die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met óf 'n stort en óf bad. Gratis WiFi-verbinding word voorsien. Ander geriewe sluit elektroniese kluis, 'n yskassie, USB-verbindings, hiperallergene matrasse, haardroër op versoek en 'n tee- en koffiemaakgeriewe in.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek op die perseel, eerlikheidskroeg, wasgoeddienste en 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV in. Heerlike ontbyt word elke oggend in die eetarea bedien.

Daar is 'n aantal wonderlike doendinge om in en om Swakopmund te doen. Desert Jackal Guesthouse sal gaste graag bystaan met beplanning en bespreking van die aktiwiteite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoek van Anton Lubowski-laan en Matadi Matheis-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Desert Jackal Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Anton Lubowski-laan en Matadi Matheis-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY3A5IyTeaXjLYn8eyGgCW3iYQhFVlhuSiIlVP56I9jXpCel9FB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Corner of Anton Lubowski Avenue and Matadi Matheis Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.678687979845 14.54511671891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang