Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Jackal Guesthouse

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Qwie K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderlik, hierdie is die plek om by te bly as jy Swakop besoek. Dit was een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het, dit was super skoon en netjies en hulle het dit daagliks so gehou. James en Julia het uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Die ontbyt was heerlik, die beddens wonderlik en die ligging was baie sentraal en in 'n doodstil area. Veiligheid was top skaal en ons het gerus met oop vensters geslaap. Die bonus was 'n deurnagwag wat seker gemaak het alles is veilig. Hierdie gastehuis beveel ek met graagte aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Anton Lubowski-laan en Matadi Matheis-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY3A5IyTeaXjLYn8eyGgCW3iYQhFVlhuSiIlVP56I9jXpCel9FB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Corner of Anton Lubowski Avenue and Matadi Matheis Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.678687979845 14.54511671891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang