Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Dreams Bed and Breakfast

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Muafangejo-straat 2, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Vanaf R580 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Desert Dreams Bed and Breakfast bied gaste gerieflik gemeubileerde verblyf in Walvisbaai.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van privaat kamers wat tot 2 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met driekwartbeddens en koningingrootte-beddens, en het privaat badkamers met storte en toilette. Linne, handdoeke en toiletware word vir gerief voorsien. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n waaier, 'n TV met Showmax en Netflix, WiFi-toegang en 'n minibar. Twee van die kamers maak oop op 'n privaat binnehof en is toegerus vir semi-selfsorg met 'n klein kombuisie.

'n Buffet-ontbyt is ingesluit en kan vanaf 'n spyskaart bestel word.

Gaste kan in die gemeenskaplike grasdak-lapa in die binnehof ontspan.

Veilige motorhuisparkeerplek is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Olly D
5.0
The people were so kind. It was awesome. Thank you for the lovely stay. The breakfast was delicious, and your warm welcome was apprecia...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Rene P
5.0
Just what I needed. Ek het lekker gebly by Desert Dreams.
Okt 2024
Johanna T
Gesin met tieners
5.0
Excellent host, great room and amenities. Safe and quiet area. Comfortable, clean and safe. Highly recommend. Delicious breakfast. Very...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Kim D
Saam met lewensmaat
5.0
A pleasure. Excellent value for money!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Tarryn A
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay. Lovely stay! Breakfast was great too. We will be back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • John Muafangejo-straat 2, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Gaste dink Desert Dreams Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Muafangejo-straat 2, Walvisbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a59fe9a24b4ef84a75ef791dd4a1007e7e582e0e1eaf9a07b24a76085dba3c76f4391b90c50ab050cd670ac59a8acf6618b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 1 mens 10 5 1 5 2 John Muafangejo Street Walvis Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.962207989033 14.502031408949

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang