Deluxe Balcony Studio @ Isibaya
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Marshall Street, Marshalltown, Johannesburg, 2107, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Deluxe Balcony Studio is 'n luukse selfsorgwoonstel in Marshalltown, in die hartjie van Johannesburg. Dit is die perfekte toevlugsoord vir korporatiewe reisigers en paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, noodsaaklike eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Vir vermaak bied die eenheid 'n slim-TV met stromingsdienste en toegang tot komplimentêre WiFi.
Gaste kan uitstap op die balkon en die asemrowende uitsigte oor die stad geniet, wat die perfekte plek bied om 'n laatmiddag skemerkelkie te geniet terwyl hulle ontspan. Vir ekstra gerief en gemoedsrus word veilige parkeerplek voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 84 Marshall Street, Marshalltown, Johannesburg, 2107, Gauteng
Sien meer verblyf in Johannesburg SSB Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Marshall Street, Marshalltown, Johannesburg, 2107, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang