Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Wingerd

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 58, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Wingerd is in Graaff-Reinet geleë en bied gaste lieflike kamers in 'n Karoo-Victoriaanse stylhuis uit die 1840's en is net 750 m vanaf verskeie restaurante.

Die gastehuis is 'n nasionale monument en het ook 'n lieflike wingerd wat oor die lengte van die huis strek en is die tweede oudste in die dorp. Gaste het 'n keuse van lugversorgde kamers met slaapplek vir tussen 2 en 4 mense en is ingerig met koningingrootte-beddens, 2 enkelbeddens en stapelbeddens. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer met storte of baddens, en gerieflikheidshalwe word linne, elektriese komberse, badhanddoeke en badkamergeriewe voorsien.

Die kamers is toegerus met TV's met sekere DStv-kanale, gratis internettoegang, tee- en koffiemaakgeriewe en gebottelde water. Gaste kan gebruik maak van 'n gemeenskaplike kombuis, en ontbyt kan by enige van die nabygeleë restaurante geniet word.

Die gastehuis kan in die swembad afkoel, van die braaigeriewe gebruik maak, en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Graaff-Reinet is ryk aan geskiedenis en bied verskeie nasionale monumente en museums, Hester Rupert Kunsmuseum, Graaff Reinet Museum, Militêre Geskiedenis Museum, Groot Visrivier Museum, vir gaste om te besoek. Die area bied staproetes in die Camdeboo Nasionale Park sowel as 4x4-roetes, visvang, kanovaart en bootvaarte by Nqweba Dam, en besoekers kan ook 'n rit neem en die Vallei van Verlatenheid besigtig.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Estee J
5.0
Uitstaande! Uitstaande vir oornag verblyf!
Feb 2025
Reinier B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker ons voorkeur oornagverblyf in Graaf-Reinet wees van nou af! De Wingerd is 'n fantastiese oornagplek! Dit is rustig en stil en in 'n prag...
Sien meer
Feb 2025
Estee J
5.0
Amazing! Simply the best - thank you!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Barend G
Saam met vriende
5.0
Luxurious. What a nice stay. The rooms were very cozy and stylish, next to the sparkling blue pool. The kitchen even had a Nespresso ma...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Judy F
Gesin met tieners
5.0
Very comfortable. Very clean. Excellent service. We were extremely satisfied with the comfortable rooms and the service was impeccable....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bourkestraat 58, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink De Wingerd het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourkestraat 58, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c2e3ffa5fff6e32cb3292dd4e470dcecf97a896a0de4a5bbef7e84a536c9e389cae9dbb9534b24dc3e00fd52af958dd6503?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 58 Bourke Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.252338842961 24.533800192065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang