De Werf Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Standaard Dubbelkamer
- Rates displayed are on a room only basis.
- Standaard 2-Enkelbedkamer
- Rates displayed are on a room only basis.
- Selfsorg 2-Enkelbedkamer
- Rates displayed are on a room only basis.
- Selfsorg Dubbelkamer
- Rates displayed are on a room only basis.
- Selfsorg-gesinskamer
- Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Breekskade en ontbrekende items sal aan die gelyste betaler gehef word.
Stel asseblief die gasheer in kennis wanneer daar enige breekskade is en spesifiseer die items.
Etes na die kamers kan op versoek op die WhatsApp-nommer geplaas word, jy kan by inklok versoek.
Die restaurant is beskikbaar vir etes 07:00 tot 19:30, Dinsdag - Saterdag
Sondae en Maandae se sluitingstyd is 18:00
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upington-weg 1, Keimoes, , 8860, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang