De Waterkant Mountain View Apartment
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Hierdie woonstel word nie deur beurtkrag geraak nie.
Rook in of buite die gebou is verbode en dit word streng toegepas.
'n ID/paspoort word vereis vir gaste-registrasie.
Hierdie nuwe, luukse 117-ontwikkeling het 'n interne gimnasiumfasiliteit beskikbaar teen ekstra koste: Premium Planet Fitness.
Daar is 'n boetiekwinkelsentrum en 'n koffiewinkel in die gebou.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie, slegs gaste volgens die maksimum besetting van die woonstel.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strand-straat 117, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang