De Vos Motor Inn
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Vos 1, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Vos Motor Inn bied gerieflike verblyf in 'n knus oornagkamer met 'n privaat ingang, geleë in Riversdal.
Dié kamer is geskik vir 2 gaste en is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en 'n sitarea. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste word voorsien van 'n motorhuis vir veilige parkeerplek. Plaaslike besienswaardighede sluit die Sleeping Beauty-staproete, die Julius Gordon Africana-sentrum, Korentepoortdam, die Ou Tronk en Baleia-wynkelder in.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Estelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- De Vos 1, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink De Vos Motor Inn het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Vos 1, Riversdal, Riversdal, 6670, Wes-Kaap