Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Rusty Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 138, Rietvalley Plaas, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R588 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Rusty Farm is 6 km buite die bekoorlike dorpie De Rust geleë. Die plaas is ideaal vir 'n groep vriende of familie wat op soek is na 'n ontspanne vakansie weg.

Verblyf word in 3 eenhede gebied wat elkeen met gemaklike beddens ingerig is en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak bied. Die eenhede beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit 'n privaat ingang, 'n patio asook 'n WiFi-toevoer in en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Die eiendom het ook 'n Rustic Tent beskikbaar. Dié seiltent bied 'n uitsig oor die omliggende plase. Dit is ingerig met 'n dubbelbed. Gaste het toegang tot 2 toilette, 2 storte en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, 'n tweeplaatstoof, 'n ketel, tee en koffie, en eetgerei en breekware.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en braai-area waar gaste kan terugsit, ontspan, 'n blaaskans neem en gehaltetyd saam deurbring. Daar is 'n speelgrond met 'n trampolien, swaaie, 'n wipplank en 'n glybaan beskikbaar vir kinders.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Wikus C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker rustige omgewing. Ons het nou al 'n tweede keer hier op De Rusty oornag en net soos die eerste keer was dit baie lekker gewees. Hartlike o...
Sien meer
Des 2024
Christine V
Saam met lewensmaat
5.0
Flippen lekker. Ontvangs was baie goed. Baie netjies en sakpas. Kos ook uit die boeke.
Sep 2024
Floris D
Gesin met tieners
5.0
Sommer net lekker gewees. Baie lekker gebly saam met die kinders en klein kinders. Die brood wat ons by Karla bestel het, was uit die boonste rakke. K...
Sien meer
Jun 2024
Marius V
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend! Uitstekende plek om te oornag.
Mrt 2024
Freddie M
Saam met lewensmaat
5.0
Beste akkommodasie ooit! Ons kuier op die plaas was voortreflik. Karla, asook die res van die familie, se gasvryheid was uit die boonste rakke. Die we...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Karla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Deel 138, Rietvalley Plaas, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Rusty Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 588
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 588
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 138, Rietvalley Plaas, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ad6ba048f01829beee778c2cc265f446a1aa1e3ea5d34d2786ad1da2306bc24e1fdcbc0d8100e06975c3a90614311c0fd35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R588 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Portion 138 Rietvalley Farm 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.52397322811 22.485108375549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang