Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Stoor Gastehuis

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Oude Stoor Gastehuis is in Augrabies in die Noord-Kaap geleë. Die Augrabies-watervalle en Nasionale Park is net 4 km weg.

Verblyf word in 3 eenheidkategorieë gebied wat bestaan uit gesinseenhede, dubbeleenhede en huise. Alle eenhede het sitkamers, goed toegeruste kombuise en braaigeriewe. Vyf van die eenhede het sonkrag vir die TV, WiFi en ligte. Elke kamer het ook 'n herlaaibare waaier.

Die gesinseenheid beskik oor 2 slaapkamers, elk met sy eie badkamer, sitarea, volledig toegeruste kombuis en braai-area. Die dubbeleenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, en suite-badkamer, volledig toegeruste kombuis en sitkamer. Huis 6 beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer en braai-area. Huis 7 beskik oor 3 kamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer en eetkamer.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit Khamkirri Privaat Wildreservaat en Riemvasmaak Warmbronne in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Pieter L
Gesin met tieners
5.0
Spacious with good air conditioners. Very close to Augrabies Falls National Park. Spacious with good air conditioners. Very close to Au...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Enid P
Gesin met tieners
5.0
Dit is 'n lieflike plek en sou graag langer wou kuier. Dis 'n pragtige plek en sal beslis weer daar wil tuisgaan.
Jan 2025
Leroy F
Gesin met tieners
5.0
Baie rustig, vriendelik en netjies. Sal nooit weer op 'n plek bly nie. Baie rustig en netjies. Sal nooit weer op 'n ander plek bly nie.
Jan 2025
Morne V
Saam met vriende
5.0
Hoog aanbeveel. Ek sal elke keer wanneer ek wil oorslaap in die area gebruik. Baie beïndruk met die fasiliteite.
Jan 2025
Adriaan D
Gesin met klein kinders
5.0
Stil rustig. Dit is 'n baie lekker plek om te bly. Die eenhede se stoep/deur is dalk net te op mekaar. Anders goed geleë naby Augrabies. Baie stil, mo...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Oude Stoor Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72905981a6b58504436a0559e9ef5551677127d01d7f78b3c3b8104713e595f72a9a01919c5a8b4c53418f6273fb7df48635?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 124 5 1 5 R359 Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.651512800362 20.358830094337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang