Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Rus Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat 100, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Oude Rus Accommodation is sentraal geleë in die stil woonbuurt Proteahoogte in Brackenfell.

Dié verblyf is in 4 selfsorg-eenhede verdeel wat Lily, Protea, Strelitzia en Clivia insluit. Lily en Protea het 'n kapasiteit van 2 gaste, terwyl Strelitzia en Clivia tot 5 gaste kan akkommodeer.

Lily en Protea beskik elk oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Clivia en Strelitzia het elk 2 slaapkamers wat 'n dubbelbed in die 1 kamer en 2 enkelbeddens in die ander insluit asook 1 badkamer met 'n stort.

Al die eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Al die eenhede het 'n sitkamer met 'n TV, gratis WiFi en privaat braaigeriewe.

Die ligging van hierdie akkommodasie is naby Brackenfell Nywerheidsgebied, Cape Gate Mall, Cape Gate Mediclinic en Netcare Hospitaal in Kuilsriver. Die bekende Stellenbosch Wynlande en gholfbane is 'n entjie se ry weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Michael H
Saam met lewensmaat
5.0
Most enjoyable. Very friendly hostess. Accommodation clean and tidy with all required utensils and all appliances in working order. Saf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Tracey D
5.0
Great value for money. Great stay. Very comfortable stay. Accommodation had everything we needed. Very good value for money. The host w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Carlin S
5.0
We had a great stay. Thank you. We had a great stay. Our host was very helpful and the place looked just like the pictures.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Wendy C
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Both my husband and I loved the stay. Peaceful, clean, safe and so much more. I have found a gem in Brackenfell an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Charlene D
Saam met vriende
5.0
Home away from home. Verblyf was fantasties, dankie.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dorethea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Buitenkantstraat 100, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Oude Rus Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat 100, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7d3392022f23d898821e9dc342d16cdec22ddf30e5bd3a42548168755db120380e29cef48f699faace50f2b88a861cd6de1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 100 Buitenkant Street Protea Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.890297 18.694091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang