De Klerk's Inn Moot
Kry 10% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bottrill-laan 1213, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
-
Vanaf
R800R720 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Klerk's Inn Moot is 'n knus woonstel op die eienaar se perseel in Queenswood, Pretoria met sy eie privaat ingang. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of paartjie as gevolg van sy nabyheid aan die winkels.
Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en is ingerig met 1 dubbelbed en 1 enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. (Yster en strykplank is ook beskikbaar vir gebruik) Hierdie woonstel het 'n platskerm-TV wat geïnstalleer is met Netflix en gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n staanwaaier vir warm somerdae en die skuifdeure maak oop op die klein privaat tuintjie.
Die eenheid het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bottrill-laan 1213, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
- Gaste dink De Klerk's Inn Moot het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bottrill-laan 1213, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng