Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Hoek Huisie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoesingel 49, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Hoek Huisie is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom, geleë in die hartjie van Bethlehem, Vrystaat. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n paartjie wat die gewoel van die stad wil ontsnap.

Die eenheid kan gemaklik 2 volwassenes op 'n slag akkommodeer, aangesien dit 'n slaapkamer en badkamer het. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n konvensionele oond, mikrogolf, ketel, yskassie, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DSTV-kanale, Netflix en Showmax. Gaste moet hul eie besonderhede gebruik om aan te meld, tesame met gratis Wi-Fi-fasiliteite, insluitend 'n UPS vir rugsteun tydens kragonderbrekings.

Buite het gaste toegang tot 'n privaat buitesitarea met tuinmeubels, 'n braai-area en 'n gemeenskaplike swembad om gedurende die warm somersdae af te koel.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Cornie B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit het alle nodige geriewe. Baie oulike plek. Baie lekker gebly daar.
Feb 2025
Bianca V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike mense, lekker rustige plekkie om by te bly. Baie lekker gebly! Sal vir seker aanbeveel vir enige iemand!
Jan 2025
Michelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik oornag plek sal beslis weer gebruik maak van De Hoek Huisie. Janneke was puik gasheer, ons was dadelik met 'n warm en vriendelike groet verwelkom...
Sien meer
Jan 2025
Melinda B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel. Baie vriendelike eienaars laat mens onmiddellik welkom voel.
Nov 2024
Dirk U
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker eenheid. Klein en snoesig en net reg vir 2 mense. Gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam. Ons beveel De Hoek huisie ten sterkste aan.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Koedoesingel 49, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink De Hoek Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoesingel 49, La Provance, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46f10064b8a3e34284baf96c5f74cdb480b542bb69f89acf980b3aabe9bb94b883172844d8305c411ff61dce57f8b60e37f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 49 Koedoe Singel La Provance 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.248918695164 28.314001962566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang