Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Graaff Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 100, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Graaff Manor is in die historiese dorpie Graaff-Reinet geleë en bied gaste 'n ontspannende verblyf in 'n historiese, dog moderne gastehuis net 600 m van die middedorp af en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

Die gastehuis bied 'n keuse van kamers wat tussen 2 en 5 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met dubbelbeddens of enkelbeddens. Sommige van die kamers het en suite-badkamers met storte terwyl Kamer 8 en 9 gedeelde badkamergeriewe het. Die kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, en van die kamers maak oop op 'n stoep.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Graaff-Reinet bied verskeie doendinge wat wissel van staproetes en 4x4-roetes in die Camdeboo Nasionale Park, visvang, kanovaart en bootvaart by Nqweba Dam, en besoekers kan ook 'n rit onderneem en die Vallei van Verlatenheid besigtig. Besienswaardighede in die dorp bestaan uit verskeie nasionale monumente en museums soos die Hester Rupert Kunsmuseum, Graaff Reinet Museum, Militêre Geskiedenis Museum, Groot Visrivier Museum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wian B
Saam met lewensmaat
5.0
Hitte was ondraaglik. Behalwe vir die lugversorger wat nie gewerk het in 43 grade nie, was alles goed en reg. Eienaar het wel die nuwe lugversorgers g...
Sien meer
Jan 2025
Maritza V
5.0
Baie dankie vir 'n heerlike nagrus. Vriendelik ontvang deur Henry en Danel asook 'Diesel'. Netjiese, skoon plek, lekker gebraai en afgekoel in die swe...
Sien meer
Jan 2025
Karen G
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik en skoon. Baie skoon en gerieflik. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam gewees. Sal beslis weer daar bly. Bed was baie gemaklik.
Des 2024
Marli L
Gesin met tieners
5.0
Goeie waarde vir geld, perfek om te oornag in Graaf Reinet. Ons het lekker gebly. Daar was alles wat ons nodig gehad het in ons kamer en alles was net...
Sien meer
Des 2024
Wilma M
5.0
Rustig, stil, gemaklik. Die verblyf was netjies met 'n vriendelike gasheer.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Danel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Cradockstraat 100, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink De Graaff Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 100, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36de445123951dd47ca12f05a8f29f4eef8c81a2797d9dd289001e05536d1e06c94161da18a2630e2c83e340f3db8a590a56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 100 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.25268312176 24.531770486276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang