Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Denne

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 11, McNaughton, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

De Denne bied selfsorgverblyf in die klein dorpie Aberdeen.

Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis asook 1 losstaande kothuis met slaapplek vir 2 mense.

Die hoofhuis het 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 2 sitkamers. Die slaapkamers het elkeen 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, stoof en oond. Daar is DStv in die TV-kamer. Wanneer jy die Hoofhuis bespreek deel jy dit nie met ander gaste nie.

Die kothuis het 'n dubbelbed, en suite-badkamer met stort en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n selfsorgkombuis en 'n eetkamer.

Verder is daar 'n braai-area, 'n klein swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Slegs die hoofhuis het 'n TV, DStv en lugversorging. Gratis WiFi is beskikbaar en die eiendom maak gebruik van sonkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Brian K
5.0
Wonderful. It was brilliant because it was like living in the days when things were so well built and space was never a problem. Thank ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Amanda S
Saam met vriende
5.0
Peaceful. Beautiful old house with wooden floors and pressed ceilings. Nice splash pool for hot days!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Debra V
5.0
Belewenis. Vreeslik baie lekker gebly, en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.
Des 2024
Pierre G
5.0
Die geriewe was 'n aangename verrassing, gasheer baie behulpsaam. Sal beslis weer b. Heerlike Karoo verblyf.
Des 2024
Marlien P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename ervaring. Kamer was silwerskoon en netjies. Veilige parkering. Ons het heerlik gebly. De Denne is pragtig, netjies en baie interessant....
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Brandstraat 11, McNaughton, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Gaste dink De Denne het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 11, McNaughton, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlOGViNTE3LTQ4ZTQtNDJkMi1hZmYwLWI5YzMzNTA0ODU4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 11 Brand Street McNaughton 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.47725 24.066888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang