Daybreak
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vermeulenstraat 51, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Vanaf R930 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Daybreak is in De Aar geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinsbesoekers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels en eetplekke.
Die verblyf beskik oor 3 slaapkamers, elk met hul eie en suite-badkamer. Die eenhede beskik ook oor lugversorging vir die warm Karoo-somersdae en elektriese komberse vir die koue winteraande. Gaste het ook toegang tot DStv en gratis WiFi om vermaak te bly.
Gaste word tydens hul verblyf veilige parkeerplek op die perseel bekostig.
'n Heerlike ontbyt en ander etes asook wegneempakkies is beskikbaar op versoek en teen 'n ekstra koste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jeanetta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Vermeulenstraat 51, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Gaste dink Daybreak het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vermeulenstraat 51, De Aar, 7000, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering: