Danke Ma
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 18 Feb 2025 tot 18 Apr 2025.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spekie Gerickesingel 61, Heroldsbaai, 3695, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 000R2 700 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Danke Ma is in Heroldsbaai geleë. Dit is sentraal geleë sowat 80 meter van die strand af, met 'n 180 grade uitsig oor die hele baai. 'n Rustige atmosfeer waar geen harde musiek of geraas toegelaat word nie.
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer tussenin. 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak met 'n stort wat uitkyk oor die see buite. Op die boonste verdieping is 'n oopplan-leefarea met sitkamer, eetkamer en kombuis asook nog 'n enkelbed. Neem asseblief kennis dat die eenheid steil trappe het na slaapkamers en badkamer.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Toegang vanaf die parkeerplek agter ons eenheid is via 'n stel baie steil trappe. Neem asseblief kennis hiervan vir bejaardes en mense met klein kinders. Gaste het toegang tot 'n houtdek en 'n privaat braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 124
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Spekie Gerickesingel 61, Heroldsbaai, 3695, Wes-Kaap
- Gaste dink Danke Ma het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heroldsbaai George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Spekie Gerickesingel 61, Heroldsbaai, 3695, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang