Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Danke Ma

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 18 Feb 2025 tot 18 Apr 2025.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekie Gerickesingel 61, Heroldsbaai, 3695, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 R2 700 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Danke Ma is in Heroldsbaai geleë. Dit is sentraal geleë sowat 80 meter van die strand af, met 'n 180 grade uitsig oor die hele baai. 'n Rustige atmosfeer waar geen harde musiek of geraas toegelaat word nie.

Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer tussenin. 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak met 'n stort wat uitkyk oor die see buite. Op die boonste verdieping is 'n oopplan-leefarea met sitkamer, eetkamer en kombuis asook nog 'n enkelbed. Neem asseblief kennis dat die eenheid steil trappe het na slaapkamers en badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.

Toegang vanaf die parkeerplek agter ons eenheid is via 'n stel baie steil trappe. Neem asseblief kennis hiervan vir bejaardes en mense met klein kinders. Gaste het toegang tot 'n houtdek en 'n privaat braai-area.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marnus V
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning. Ongelooflik. Terugkom. Vir seker. Soos 'n klein Griekeland huisie met die beste SA uitsig.
Feb 2025
Elize S
Saam met vriende
5.0
Verblyf was heerlik met die mooiste uitsig. Ons verblyf was heerlik, rustig en met die mooiste uitsig!
Jan 2025
Cilia S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic! Weereens ongelooflik lekker gebly. Die plek bied soveel meer as wat mens verwag, soos koffie, tee, suiker, waspoeier, en so aan. Love die p...
Sien meer
Nov 2024
Samantha C
Saam met lewensmaat
5.0
Dankbaarheid. Dit was nou lekker. Als wat ons nodig gehad het en die plekkie is 'n fees. Het met 'n swaar hart huistoe gegaan en beplan reeds ons volg...
Sien meer
Nov 2024
Michelle W
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste. Dis 'n pragtige plekkie. Ons honeymoon paartjie het dit so baie geniet. Die uitsig is asemrowend. Beveel die plekkie beslis aan.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Spekie Gerickesingel 61, Heroldsbaai, 3695, Wes-Kaap
  • Gaste dink Danke Ma het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 700
per nag, vir 5 mense
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 700
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spekie Gerickesingel 61, Heroldsbaai, 3695, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3905b0691bb435abf268767f7a60979b6ec8e1eee4765873b1b8cffc7f6891af6db909f2dad8cd11e97a4ecc344f1e0a5624?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 700 per nag, vir 5 mense 124 5 1 5 61 Spekie Gerickesingel Crescent Heroldsbay 3695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.053986717066 22.390998238623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang