Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Damsedrif Gasteplaas

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Johnnie se Huis
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. 4 van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 'n enkelbed in elk. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad en/of stort. Gerieflikheidshalwe word alle linne en handdoeke voorsien. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof met 'n oond. Binne en buite braaigeriewe is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
5 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Prys sluit in

Selfsorg Wi-fi

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n 85km grondpad na die plaas is.
Tussen Damsedrif en Patensie is die Baviaanskloof-wildernisgebied slegs vir 4x4- of hoëgrondvryhoogtevoertuie.
Vanaf Willowmore of Uniondale kan die eiendom gewoonlik per sedanvoertuig bereik word.
Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Adams se Huis
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis is sonnig en ruim en beskik oor 4 slaapkamers en badkamers. 3 van die slaapkamers het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank vir een in die sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander kamers deel die tweede badkamer. Die badkamers het net storte. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar bring jou eie swemhanddoeke. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond. Daar is 'n groot patio met braaigeriewe en 'n swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg Wi-fi

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n 85km grondpad na die plaas is.
Tussen Damsedrif en Patensie is die Baviaanskloof-wildernisgebied slegs vir 4x4- of hoëgrondvryhoogtevoertuie.
Vanaf Willowmore of Uniondale kan die eiendom gewoonlik per sedanvoertuig bereik word.
Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Boklied en Volstruisie
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • 4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Boklied en Volstruisie is reg langs mekaar en is ideaal vir 1 of 2 paartjies of 'n groep van 5. Boklied beskik oor 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort. Volstruisie het 'n dubbelbed, 'n bad in die slaapkamer en 'n badkamer met 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuise is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof. Daar is braaigeriewe. Die minimumverblyftydperk is 2 nagte gedurende skoolvakansies en langnaweke.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n 85km grondpad na die plaas is.
Tussen Damsedrif en Patensie is die Baviaanskloof-wildernisgebied slegs vir 4x4- of hoëgrondvryhoogtevoertuie.
Vanaf Willowmore of Uniondale kan die eiendom gewoonlik per sedanvoertuig bereik word.
Daar word van gaste verwag om by die instansie navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damsedrif Gasteplaas, Langs die R332, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbba08b32b60631e73a0f0603bcdbcb00499c32d4a24690491d4c3b989145d26eef0ac134d81573a53acf56ce1fa9740fc43e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Farm Damsedrif Off the R332 6452 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.552582619644 24.035766755204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang