Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Dalrene Lodge

  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredestraat 29, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dalrene Lodge bied gerieflike verblyf in 'n stil deel van Wolmaransstad, 'n dorp in die hartjie van die diamantbedryf.

Die Lodge bestaan uit selfsorg-chalets en 'n groot saal vir funksies en partytjies. Ons het 'n lieflike restaurant vir 'n paar heerlike etes, of gaste kan 'n bestelling plaas en 'n ete in hul chalet geniet. Meeste van die chalets is toegerus met braai-areas of jy kan langs die swembad braai.

Daar is 'n verskeidenheid chalets met lugversorging, almal met en suite-badkamers en volledige selfsorggeriewe. Sommige van die eenhede het toesluitmotorhuise en die res het veilige onderdakparkeerplek beskikbaar.

Ons kan voorsiening maak vir funksies van troues, en verjaarsdagpartytjies tot konferensies in die groot saal, met sitplek vir tot 160 mense.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rika M
Saam met vriende
4.8
Kan dit beslis aanbeveel! Skoon, stil verblyf, aangenaam verras met die spasie, en-suite badkamer by elke kamer, ruimte en voorsiening van geriewe. To...
Sien meer
Jan 2025
Bianca B
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die agterdeur sleutel het gebreek, maar die ontvangs het ons sommer vinnig kom help met 'n spaarsleutel vir di...
Sien meer
Jan 2024
Stanley E
Gesin met klein kinders
4.4
Baie aangename naweek. Swembad skoon en alle ander geriewe. Baie lekker gebly. Almal baie vriendelik, selfs die sekuriteitswag by die hek.
Jan 2024
Ansia P
Saam met lewensmaat
4.4
Well maintained and comfortable stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Dirk / Alida C
Saam met lewensmaat
2.0
Badkamer vuil, kombuis vuil, geen potte/panne vir kosmaak. Geen water. Eenheid vuil en geen water.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Vredestraat 29, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
  • Gaste dink Dalrene Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wolmaransstad Noordwes
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredestraat 29, Wolmaransstad, 2630, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlZDhjZTFmLWRlMzEtNDU3My05ZGE5LWJhYjM3MzFhZmVhYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 29 Vrede Street Wolmaransstad 2630 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.194258504531 25.980681180954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456