Daai Plek Self-catering
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n driekwartbed met inloop badkamer het 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, ketel, yskassie, 2x plaat gasstoffie, breekgoed, potte pan, vadoeke, wasbakkie. Daar is ook 2 enkelbeddens en 2 sit bankie met stoel vir gaste. 'n TV met vol DStv extra vir R35 per nag minimum 2 nagte, gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat braaigeriewe, veilige parkering beskikbaar...
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en ketel insluit.
Huisreëls
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die verblyf getref word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste , beskik oor 1 slaapkamer met ingeboude kaste...Ruim slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, met inloop badkamer, wat bestaan uit 'n stort. Lugverkoeler en waaier beskikbaar Die oopplan-leefarea het 'n volledige kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, potte, pan, vadoeke en breekware. Daar is ook 'n eetplekkie met stoeltjies. Die Tv area wat ook deel is van die ruim vertrek bestaan uit 'n bank wat 'n bed kan word.... Daar is ook extra 2 enkelbeddens met vol DSTV, gratis wifi, privaat tuintjie met privaat braaigeriewe en private parkering Linne en handdoeke ingesluit
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die verblyf getref word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vierde-straat 72, Naboomspruit, Mookgophong, 0560 , Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang