Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 On Crompton Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Dwayne F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker, see, golf, familie vriendelik, gasvry. 2 on Crompton is beslis 'n plek waar ek weer sal bly. Dankie vir al jou moeite, ons het so lekker gebly. Jy het ons tuis laat voel. Pragtige uitsig oor die golfbaan en die see. Weereens baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Solia
2 On Crompton Guest House
Thank you Dwayne, you guys were super guests. Left the unit spotless! Come again.

Annelize C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Absolute gem. Absolute gem! We had a fantastic stay with amazing hosts. Beautiful guest suites. Highly recommended and will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Solia
2 On Crompton Guest House
You were amazing guests, Annelize. Hope to see you again soon. Kind regards, Solia.

Rayno F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtige plek, met die mooiste uitsig wat ek al gesien het. Dankie Barry en Soli. Fantastiese plek. Uitsig is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Solia
2 On Crompton Guest House
Baie dankie, Rayno. Was lekker om julle te ontmoet. Plesier om gaste soos julle te hê. Kom weer. Groete, Solia

Hans K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Cool. Yes, dankie baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Solia
2 On Crompton Guest House
Lekker om julle te ontmoet, kom asb weer, julle was sulke nice mense.

Marloe V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Vinnige oorslaap gewees oppad na 'n ander bestemming. Was heerlik gewees om daar te bly, baie mooi plek. Baie vriendelike ontvangs en baie gasvry. Was vir ons heerlik gewees en sal dit vir seker aanbeveel vir enige persoon. Baie skoon en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Solia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cromptonstraat 2, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA411c26446e1c41007c9f741a56d4bb8f094e2036f9a41063376a8736b9bcf619cafccef9bb092927109df7a451192bebe5db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 2 Crompton Street Umkomaas 4170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.210460861276 30.797856224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang