Crafters Lodge
Beskrywing
Hierdie dupleks-kothuis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer is onder en het het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is bo met 4 enkelbeddens. Albei kamer het lugversorging. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n onderdakstoep met meubels en braaigeriewe. Gaste kan die buitestort en wasgeriewe vir hul duiktoerusting benut.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
Daar is 'n 800 m grondpad wat na die eiendom lei en is toeganklik vir alle voertuigtipes.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Sisal Cottage het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het lugversorging. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oond, 'n induksiestoof, mikrogolfoond, ketel, en eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n slaapbank wat ekstra gaste (verkieslik slegs kinders) kan akkommodeer, sitplek en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Buite is daar 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels en braaigeriewe. Daar is geriewe om duiktoerusting op te hang en te was.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
Daar is 'n 800 m grondpad wat na die eiendom lei en is toeganklik vir alle voertuigtipes.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamer het lugversorging. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank wat nog 2 gaste kan akkommodeer. Verder is daar sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar 'n onderdakstoep met meubels en braaigeriewe. Gaste kan die buitestort en wasgeriewe vir hul duiktoerusting benut.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
Daar is 'n 800 m grondpad wat na die eiendom lei en is toeganklik vir alle voertuigtipes.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die A1103, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang