Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Manor Gastekamers

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Joubert F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie oulike plekkie - sal weer daar oorbly! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wd G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitstekende. As alle gastehuise soos Cozy Manor is, sal mens nooit kan kies. Beste diens en ontvangs was die beste wat ek nog ontvang het. As jy plek soek in Pretoria, is daar net een plek: Cozy Manor, en sy mense gaan uit hul pad om jou te help. Baie dankie vir sulke gastehuise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great. Our stay was short but we weren't short of anything. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus B
Lang verblyf
4.8
Feb 2025

Aangename kuier in skoon en netjiese eenheid met alles wat ek nodig het. Ek het lekker gebly en het alles gehad wat ek nodig gehad het. Die kamer was baie skoon, die tuin baie netjies en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. 'n Definitiewe pluspunt is die goeie en stabiele internet. Die wooneenheid is sentraal geleë in terme van my behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekend. Ons verblyf daar was uitstekend. Baie vriendelik en hulpvaardig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
1 nag
5.0
Sep 2024

Puik diens! Lekker vriendelike, professionele diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het oornag, die verblyf was baie aangenaam. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ja, baie dankie, vriendelike ontvangs en alles was toegerus met wat jy nodig het vir jou verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het lekker gebly. Baie gerieflik vir 'n oornag bly. Vir seker waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflike verblyf, rustige atmosfeer, alles wat jy nodig het was beskikbaar. Ons het ons oornagverblyf geniet. Lekker rustige atmosfeer. Alles was netjies en skoon. Drinkgoed soos koffie ens. was beskikbaar. Veilige parkering. Naby hospitale. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie gerieflik, waarde vir geld. Netjies. Ons het fantasties gebly. Die ligging is uitstekend en die eienares is vriendelik. Dit voel asof mens haar al jare ken. Dankie vir die lekker bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerlaan 222, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA276c7b612ecd2c635605440db0b13dac417157477352d62b4fcfa04cc8e1364fa2e529d26205f33719458d8f84d86a389d6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 222 Kruger Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.822869547669 28.207284034393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang