Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cozy Lounge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bree Street, Unit 28 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Cozy Lounge is 'n lieflike ateljeewoonstel in 'n veilige woonstelgebou in Langebaan. Dit is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie kusdorpie is.

Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en is ingerig met 'n koningingrootte-bed met 'n uittrekbare kinderbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met 'n rusbank en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Die kompleks spog met 'n wassery, 'n pizzeria en 'n bakkery. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar. Langebaan-strand is ongeveer 400 m weg, terwyl Club Mykonos Resort ongeveer 6 km ver is. Ander plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en Langebaan Country Estate is naby.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
TV
DStv
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 11 Bree Street, Unit 28 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bree Street, Unit 28 Madriko, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8dd42bd5c949e3a66b752a2e2b43694225c8160bc5b8e7a49bd333954d465255f792715399923daf8942679c2eb4d2dbc17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 11 Bree Street Unit 28 Madriko 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.091803385895 18.033277262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang