Cozy Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meerkatstraat 54, Uitkoms Landgoed, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Cozy Cottage is in 'n sekuriteitskompleks in Kathu geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of sakereisigers. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die kothuis, geleë op 'n residensiële eiendom, beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 3 gaste op 'n slag akkommodeer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea vir die derde gas.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, lugbraaier, stoof, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel, agter 'n elektriese hek onder die skadu.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Meerkatstraat 54, Uitkoms Landgoed, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Cozy Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kathu Kalahari Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Meerkatstraat 54, Uitkoms Landgoed, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang