Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Country Getaway Deer Park Estate

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deer Park-laan 15, Deer Park Estate, Gqeberha (Port Elizabeth), 6229, Oos-Kaap
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Country Getaway Deer Park Estate is aan die buitewyke van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers, gesinsbesoekers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van die stad, talle winkels, restaurante en strande.

Die verblyf beskik oor 3 suites, elkeen toegerus met 'n luukse dubbelbed, 'n enkelslaapbank, 'n yskassie en mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Gaste het ook die gebruik van komplimentêre WiFi tydens hul verblyf en die kamers is toegerus met 'n TV en DStv vir vermaak.

Country Getaway Deer Park Estate spog ook met braaigeriewe en 'n swembad om in af te koel op daardie warm somersdae.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Geniet die nabygeleë Sardiniëbaai-gholfbaan en speel tussen die sebras, elande en wildebeeste. Dit is net 2 km vanaf die gewilde Grass Roof plaasstalletjie en net 10 km vanaf die lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Rufus P
5.0
Net wat jy nodig het vir 'n oornag. Was net wat ek nodig gehad het vir 'n oornag. Stil en in die natuur.
Jan 2025
Wikus J T
Saam met lewensmaat
5.0
Very neat and quiet. We travelled for a wedding, stayed in Seaview at a place which the photos did not do any justice. Early in the mor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Ashto C
Besigheidsreis
5.0
Excellent. Quiet, peaceful. Had a good night's rest.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Johan B
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly. Sal weer daar bly as die geleentheid hom voordoen.
Jan 2024
Sinovuyo V
Besigheidsreis
4.8
The place is beautiful and clean. I enjoyed my stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Deer Park-laan 15, Deer Park Estate, Gqeberha (Port Elizabeth), 6229, Oos-Kaap
  • Gaste dink Country Getaway Deer Park Estate het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deer Park-laan 15, Deer Park Estate, Gqeberha (Port Elizabeth), 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGiTybfQEKLzn8qVRtYyTOCQYOpUpq6TyyiqCqtrWT7wiTlpmwi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 72 5 1 4 15 Deer Park Lane Deer Park Estate 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -34.010588685414 25.480259328203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang