Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cottage @ 49

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Santie T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Fantastic en rustig. Ontvangs deur gasheer en gasvrou baie warm en vriendelik. Netjiese woon eenheid, privaat en gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beste plek waar ek nog in Parys gebly het. En dis binne loopafstand van die winkels. Ons het heerlik gebly! Lekker warm woonstel met alles en nog meer wat 'n mens nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Aangenaam verras. Ons het in eenheid nr 1 gebly. Pragtig, gerieflik, skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene R
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2025

Beknop sonder uitsig maar toegerus en kleurvol. Ja, maar die plek is beknop, veral die kamer en stort met lae ceiling (garage wat omskep is). Dit is baie naby aan die straat, so mens hoor heeltyd verkeer en daar is geen stoep of tuin nie; jy kyk uit op beton en die staalhek. Dit is wel goed toegerus, is kleurvol en het Netflix.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Venessa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly en daar was tot 'n elektriese kombers vir die koue aand. Dis die 2de keer dat ons daar gebly het en alles was netjies, skoon en alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Plek was skoon en netjies. Verblyf is ook naby aan alles. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collette O
1 nag
5.0
Mei 2024

Lekker gebly. Baie lekker gebly, veilig gevoel, Cottage 1 is 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle J M
1 nag
5.0
Apr 2024

Great stay. Neat and tidy. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustige platteland, weg van die stads gedruis. Ruim en goed toegerus. Baie behulpsaam. Lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie netjies en skoon. Baie netjies en baie skoon. Absoluut die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R650
R 650 R 434
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R 650 R 434
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 49, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1716bf2fe6a665accce6f617549bb71c66ced1fda6be1287046d3157140a709866046d5c4fcbe854a4f4fdde0d42d142892?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R433 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 49 Kort Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.903812717852 27.453768549634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang