Cottage @ 49
Beskrywing
Eenheid 3 skep 'n rustige, warm en verwelkomende gevoel vir gaste, met 'n huislike gevoel en 'n tuin-uitsig. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die ruim badkamer is toegerus met 'n bad, stort en wasbak. Oopplan-leefarea beskik oor 'n selfsorgkombuis en -eetarea. Die leefarea beskik oor 'n TV met Netflix, Waka TV en WiFi is beskikbaar. Die tuin is 'n lusbaan waar gaste kan ontspan en 'n rustige glas wyn of koppie koffie kan geniet. Daar is ook 'n braai-area vir aande met ligte om die buitelewe te geniet. Parkeerplek is veilig en by die eenheid. Persoonlike, vriendelike en praktiese diens van die Gasvrou is beskikbaar. Sake- of plesierverblyf vir gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Die eienaars woon op die perseel met hul baie vriendelike troeteldierkat.
Ontbyt is beskikbaar, maar nie by die prys ingesluit nie, dit is 'n ekstra koste.
Rook is verbode binnenshuis, maar gaste is welkom om op die stoep en in die braai-area te rook.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Eenheid 2 is 'n kleiner weergawe van eenheid 1. Hierdie eiendom het 'n gesellige atmosfeer en bied gerieflike verblyf. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n standaard yskas, mikrogolfoond, gasplaat, braaipan en 'n ketel toegerus is. Die kombuis het nie 'n oond of 'n stoof nie. Daar is ook 'n eiland met stoele en 'n groot rusbank. Die leefarea het 'n slaapbank wat slaapplek aan 'n addisionele kind onder 12 bied. Gaste kan hul opblaasmatrasse saambring, maar dit moet asb. vooraf met die eienaar reël. Die eenheid sluit ook 'n slim-TV met Netflix, Showmax en gratis WiFi in. Handdoeke, skottelgoedseep en vadoeke word voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar. Hierdie eenheid is nie troeteldiervriendelik nie, maar daar kan vooraf met die eienaar gereël word. Veilige, onderdakparkeering is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eienaars woon op die perseel met hul baie vriendelike troeteldierkat.
Ontbyt is beskikbaar, maar nie by die prys ingesluit nie, dit is 'n ekstra koste.
Rook is verbode binnenshuis, maar gaste is welkom om op die stoep en in die braai-area te rook.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kortstraat 49, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang