Cosy Corner by the Sea
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nondi Leap 11, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cosy Corner by the Sea, geleë in die idilliese kusdorpie Richardsbaai, is 'n bekoorlike eenheid wat 'n intieme ontvlugting bied vir 'n paartjie, vriende of solo-verkenners wat rus en ontspanning in 'n rustige omgewing soek. Verblyf is op die eienaar se perseel geleë, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe asook 'n privaat ingang.
Dié eenheid bied gerieflike oornagverblyf vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en sluit gemaklike sitplek, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n eetarea en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis Wi-Fi verseker dat dit 'n briesie is om verbind te bly.
Gaste het toegang tot 'n tuin en 'n eetarea op die patio. As jy avontuurlustig voel, is daar heelwat doendinge in die omgewing, soos visvang, bergfietsry, voetslaanroetes, voëlkyk en fietsry. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Nondi Leap 11, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cosy Corner by the Sea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Meer-en-See Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nondi Leap 11, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang