Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Compass View

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- 'n Addisionele bed kan gereël word vir 'n sewende gas op versoek.
- Ekstra hout vir die kaggel en die braai kan by die plaaslike winkel gekoop word.
- Ontbyt, middagete, aandete en wegneemetes kan by die restaurant oorkant die pad gereël word;
- Plaaslike toere, maaltye, museumtoegang en galerybesoeke kan apart deur ons gereël word of as 'n pakket.

Let asb. daarop dat Nieu-Bethesda nie vulstasies of OTM'e het nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 975
per nag, vir 5 mense
Vanaf R3 500
R 3 500 R 2 975
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-weg 4, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA953b6f50af94a168845c093ce3ab7ca3cb4b31e7a7ca4f0d5c0764b2d31bbdea0430f95f49084361ce2120438c755e958f77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 975 per nag, vir 5 mense 52 5 1 5 4 New Road Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.866621959211 24.552406393848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang