Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Loerie @ Colnera

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colnera Plaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 R510 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Colnera is 'n perfekte vakansiebestemming vir die hele gesin geleë 3 km vanaf die gesogte dorpie Heroldsbaai, bekend vir sy wonderlike kuswandelings, en om dolfyne en walvisse te sien. Die ligging bied maklike toegang tot die R404. en is ongeveer 3 km vanaf Heroldsbaai, 7 km vanaf George Lughawe, en 15 km vanaf die gewilde Garden Route Mall.

Loerie @ Colnera is 'n 1-slaapkamer-eenheid wat 2 volwassenes kan akkommodeer en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid lei na 'n klein patio met 'n buitebraai en buitemeubels. Gaste kan bergfietsry, voetslaan, piekniek hou en voëlkyk geniet. Dit het ook 'n groot skilderagtige dam waar gaste kan deelneem aan baarshengel, roei en swem. Boonop is die eiendom wild-omhein, en 'n elektroniese hek en hoë heining maak die plaas baie veilig.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 54

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R404, Colnera Plaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Loerie @ Colnera het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colnera Plaas, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf055af12ea873365c661a689e4d20e6921cb1cf8246defe717cfbc0a3d69c7de46fc33d6fed93947d01df4c1a3e0437479c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 R404 Colnera Farm 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.038587694604 22.374691571088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang