Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Colesview Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Torenbergstraat 37, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R940 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Jou gashere, Alex en Rene Dumas, sal jou hartlik verwelkom by Colesview Gastehuis, waar die gemak en bevrediging van hul gaste hul topprioriteit is. Die gastehuis is in die dorpie Colesberg geleë, 'n oase in die Karoo halfpad na oral. Gerieflik geleë in die boonste deel van die dorp, ons is net een kilometer van die N1-hoofweg af in 'n stil, afgesonderde, woongebied, bevorderlik vir 'n goeie nagrus.

Ons kamers met 'n uitsig kan 25 mense akkommodeer in 8 stylvol versierde, goed toegeruste slaapkamers. Die kamers het almal aparte ingange en het slaapplek vir 2 tot 6 mense, almal met en suite-badkamers (óf met bad, stort of albei). Die kamers is almal toegerus met dubbel- of 2 enkelbeddens, met gemaklike matrasse, kraakvars linne, plafonwaaiers, lugversorgers, verwarmers, televisies met DStv, elektriese komberse in die winter, yskaste, muurkluise, mikrogolwe, broodroosters, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Babybedjies, haardroërs en ekstra matrasse is alles op versoek beskikbaar.

Alle tariewe sluit 'n Kontinentale Ontbyt in jou kamer in - graan, jogurt, vrugte, muffin, sap, kaas, brood en smere.

Daar is 'n TV-sitkamer om in te ontspan na 'n harde dag se reis, asook 'n sprankelende swembad om in af te koel en 'n braai-area waar jy kan braai of in die son kan sit en in die vakansiegees kan kom. Ons het veilige, onderdak toesluit parkering beskikbaar, 'n geëlektrifiseerde omtrek heining, asook genoeg yskas en vrieskas spasie vir jou bederfbare items.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 235 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ansie V
Saam met lewensmaat
5.0
Die kamer is gerieflik ingerig en kontinentale ontbyt is ingesluit. Ons het soos altyd baie lekker gebly!
Feb 2025
De Villiers H
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon. Beste in Coleberg. Toegang tot garage.
Feb 2025
Ronel G
5.0
Veiling en maklik gekry. 'n Goeie oorslaap stop, vriendelike verwelkoming en alles wat ek nodig gehad het. Skoon, netjies en veilig.
Feb 2025
Usha H
Saam met lewensmaat
5.0
Warm, affordable, clean & pleasant. Absolutely enjoyed our stay. Neat, safe, clean & well thought of breakfast. Warm welcome from the h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Lizette M
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, veilig en baie rustig. Baie lekker en gerieflik. Die swembad was 'n welkome lafenis.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 235

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Torenbergstraat 37, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Colesview Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Torenbergstraat 37, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6ZgvM3ug4BetUhmXLsG7g8LwULbFdcPj286jxiPnigyG6mGlx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 235 5 1 5 37 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.730390770221 25.087133443356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang