Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coco

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 66, Shaka's Rock, Ballito, 0041, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coco is 'n selfsorg-eenheid in Shaka's Rock, Ballito, en bied verblyf aan 2 gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek. Met die gedruis van branders en asemrowende sonsopkomste oor die Indiese Oseaan, bied hierdie eenheid idilliese verblyf.

Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in. Die eenheid is met 'n yskassie, WiFi, DStv, 'n mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Of gaste nou die nabygeleë strande besoek of die uitsig bewonder, Coco beloof 'n onvergeetlike wegbreek. Die eenheid is stapafstand vanaf die Salt Rock-getypoel en die Granny's Pool-strand geleë. Die bekende Salt Café is ook naby geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
DStv

Ligging

  • Ocean-rylaan 66, Shaka's Rock, Ballito, 0041, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 66, Shaka's Rock, Ballito, 0041, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA557d2aa5e3a60caa269c0b3765f8d8403b375262862d00ee6b7c37471286c369663dd650ce2109660ebcbf889396c70324ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 66 Ocean Drive Shaka's Rock 0041 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.516244880847 31.229350190026

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang