Clippety Clop Private Reserve Waterfront Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 695 Schafli Road, Glengariff, East London, 5605, Oos-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Clippety Clop Waterfront Cottage is in die hartjie van Glengariff geleë en bied selfsorgverblyf omring deur die natuur.
Die ruim kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Groot etenstafel lei vanaf die kombuis, terwyl die knus sitkamer gemaklike sitplek en 'n TV bied. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan asemrowende uitsigte oor die Kwelegarivier vanaf die houtdek, wat 'n braai-area insluit, geniet. Die plaas is 'n erkende voëlkykplek, wat natuurliefhebbers die kans bied om 'n verskeidenheid voëlspesies in hul natuurlike habitat te sien. Skilderagtige piekniekplekke nooi gaste uit om te ontspan, terwyl direkte toegang tot die rivier dit moontlik maak vir swem, visvang, kanovaart, roei en boot te water. Vir diegene wat gretig is om te verken, is Glen Eden Lagoon net 7,2 km ver. Veilige parkeerplek word regdeur hul verblyf voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farm 695 Schafli Road, Glengariff, East London, 5605, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Buffelstad Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 695 Schafli Road, Glengariff, East London, 5605, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang