Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Claptons

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, Dolfynrylaan, Jeffreysbaai, 9322, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

17 Claptons is 100 m van die strand af geleë, maar het geen see-uitsig nie. Hierdie duplekswoonstel is in 'n kompleks met 24-uur-sekuriteit in Claptons Beach, Marina Martinique, Jeffreysbaai geleë.

Die boonste verdieping beskik oor 2 slaapkamers en 'n volledige badkamer terwyl daar op die grondvloer 'n oopplan-kombuis en -sitkamer is. Daar is ook 'n gastebadkamer met 'n toilet en wasbak. Ons is spyt, handdoeke word nie voorsien nie.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf en wasmasjien terwyl die sitkamer 'n TV met 'n DStv-koppelpunt het. Gaste moet hul eie dekoreerder met kragkoord en slimkaart saambring vir DStv-kyk. 'n OVHD-dekodeerder met 18 kanale is beskikbaar vir diegene wat nie DStv het nie.

Daar is 'n buitestort, 'n buitebraai en draagbare braaigeriewe beskikbaar. Daar is 'n oop parkeerplek sowel as 'n parkeerplek vir 'n sleepwa. Ongelukkig is 17 Claptons nie troeteldiervriendelik nie.

Gaste het toegang tot 'n swembad en kanaal wat na die agterkant van Marina Martinique loop. Daar is 'n hek voor hierdie kompleks wat oopmaak met 'n afstandbeheerder wat na die strand gaan. Daar is roeibote te huur vir roei in die 7 km lange kanaal. Bring asseblief jou eie roeibootski of kajak of huur een in Marina Martinique. Dit is ook 'n lekker visvangplek, voor die see.

Buite die Marina Martinique-kompleks is daar 2 restaurante, Walskipper en Tappas. En Wacky Water World.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Marina Martinique, Dolfynrylaan, Jeffreysbaai, 9322, Oos-Kaap
  • Gaste dink 17 Claptons het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, Dolfynrylaan, Jeffreysbaai, 9322, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0YWRhOWVkLThjYTQtNGExZS04OGQzLTJkOTI5NTE5OWY5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 Marina Martinique Dolphin Drive 9322 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.076372197012 24.919985532761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang