Cindy Se Huisie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die kothuis word skoongemaak deur die bestuurder, Samson. Hy sal vir jou die hek oopmaak en jou rondwys. 'n Fooitjie vir Samson met gaste se vertrek sal waardeer word.
Gaste kan vuurmaakhout by Samson koop teen 'n ekstra fooi per bondel.
Gaste moet asb. hul eie muskietafweerder saambring. Die muskiete kan maar lastig wees hier.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Huguenotstraat 118, Merweville, 6940, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang