Ciao
Beskrywing
Die soldereenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n dagbed, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe, sowel as 'n TV/DStv, gratis WiFi en toegang tot 'n privaat balkon. Geen braaigeriewe is beskikbaar nie. Die eenheid het 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook verbode.
Geen troeteldiere.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die soldereenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n dagbed, sowel as 'n en-suite badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuisie met geriewe om etes warm te maak, sowel as 'n TV/DStv, gratis WiFi en toegang tot 'n privaat balkon. Geen braaigeriewe is beskikbaar nie. Gaste by dié eenheid maak van die hoofhuis se ingang gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook verbode.
Geen troeteldiere.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visvangerstraat 18, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang