Chardonnay Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Chardonnay 1
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster insluit.
- Chardonnay 2
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie insluit.
Huisreëls
Gaste moet hul eie hout saambring. Elke eenheid het 'n buitebraaigeriewe en 'n rooster word voorsien.
Neem asseblief kennis dat die swembad te alle tye onder toesig moet wees en op die gas se eie risiko gebruik word.
Die swembad is seisoenaal beskikbaar en kan dalk nie gedurende die Herfs- en Wintermaande beskikbaar wees nie.
Swemhanddoeke word voorsien.
'n Baba-kampbedjie, -stoeltjie en bababad kan op versoek gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middelvlei Landgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang