C'est Si Bon Hotel
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swembadstraat, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
C'est Si Bon Hotel is 'n hotel in Afrika-styl in Otjiwarongo, 'n entjie van die middestad af, en is die perfekte oornagplek vir diegene wat op pad is na Etosha Nasionale Park of wat die toeristebestemmings wat die noorde bied, verken.
Verblyf is beskikbaar in óf standaard- óf luukse gastekamers, wat tussen 2 en 6 mense akkommodeer, waar gaste 'n ontspanne verblyf kan geniet met alle geriewe tot hul beskikking. Al die kamers sluit warm en koue lugversorging, 'n yskas, gratis WiFi en 'n platskerm-TV in.
Ontbyt is by die tarief ingesluit, en gaste kan 'n ruim ete in die hotel se gewilde, atmosferiese restaurant of buite in die pragtige tuine geniet. Die hotel beskik ook oor 'n kroeg, asook wasgoed- en droogskoonmaakgeriewe. Boonop is daar 'n swembad en 'n voëlhok vir gaste om te geniet.
C'est Si Bon bied ook konferensiegeriewe, met die grootste lokaal wat vir tot 250 mense voorsiening maak. Die konferensiekamers is volledig toegerus met moderne elektroniese konferensietoerusting en WiFi-toegang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Madrie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Swembadstraat, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
- Gaste dink C'est Si Bon Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Otjiwarongo Otjozondjupa Namibië
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swembadstraat, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang