Cest Si Bon 60
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Somersweg, 60 Cest Si Bon, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cest Si Bon 60 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige en veilige kompleks in Shelly Beach, net 500 m vanaf die strand en naby St Michaels en Southcoast Mall.
Dié eenheid bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat met 'n stort toegerus is. Albei slaapkamers het lugversorging.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp wat die kombuis, eetkamer en sitareas insluit, almal met plafonwaaiers. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV met OpenView. Beddegoed word voorsien.
Buite spog die eenheid met privaat braaigeriewe, terwyl die kompleks 'n gemeenskaplike swembad bied. Die eenheid vorm deel van 'n naburige huis, maar 2 motorhuise skei die eenhede, en een van die motorhuise is beskikbaar vir gaste vir veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.9/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Somersweg, 60 Cest Si Bon, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Shelly Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Somersweg, 60 Cest Si Bon, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang