Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casarèa B&B Accommodation

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 2
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
Kamer 3
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
Kamer 4
Rates displayed are on a bed-and-breakfast basis.
Huisreëls

Die verblyf is heeltemal onafhanklik van die plaaslike netwerk. Moet asb. nie 'n verwarmer, kampyskaste of enige elektriese toestelle inprop sonder om eers die eienaar te raadpleeg nie.
Wanneer jy gasverwarmers gebruik, skakel dit asb. af voordat jy gaan slaap en moet dit nie sonder toesig laat loop nie.
Waaiers en muskietnette is beskikbaar in die warm somermaande.
Rook is verbode binne. Gaste moet asb. van die aangewese rookareas gebruik maak.
Respekteer asb. die rus en vrede van die omgewing.
Moenie die aantal gaste op die besprekingsooreenkoms oorskry nie.
Sluit asb. die plaashek en die voordeur.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cesarea Landgoed, P308, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6cfb4ef1b70952d667966095fac0599eafcdf5024e47ec74b5d93986ef80c0c5582411b30ee02d1b990d1b6558107531d95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 Cesarea Landgoed P308 2980 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.62626676079 30.363544821739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang