Castillo Rio
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George Randell-rylaan 2, Gonubie-Noord, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
- Vanaf R2 092 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Castillo Rio bied gaste 'n keuse van lieflike B&B-verblyf met tuin- en rivier-uitsigte in Gonubie, sowat 2,5 km vanaf Gonubie-strand.
Die meerverdiepinggastehuis beskik oor gesins- en dubbelkamers wat elk ingerig is met gemaklike dubbelbeddens en privaat badkamers met storte en toilette.
Al die kamers sluit 'n slim-TV, WiFi, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in, en maak oop op balkonne of patio's met lieflike uitsigte.
Ontbyt word bedien in die eetkamer, wat oor die tuin en rivier uitkyk. Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike sitkamer, vermaakarea met 'n tafeltennistafel en veerpyltjiebord, of die binnebraai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Theresa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- George Randell-rylaan 2, Gonubie-Noord, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
- Gaste dink Castillo Rio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gonubie Oos-Londen Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George Randell-rylaan 2, Gonubie-Noord, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang