Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casablanca

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Annette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies, skoon en pragtige oorslaap. Pragtige, netjies en skoon oornagplekkie in Beaufort Wes. Beslis die geld werd. Nog die beste vir ons in die dorp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Goeie more Annette Ek is so bly julle verblyf was aangenaam en dat julle so tevrede was. Asseblief kom slaap weer, kan nie wag om julle weer te ontvang nie. Casablanca Groete

Morne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great plekkie om te bly. Great plek en lekker ruim, skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Goeie more Morne Ek is baie bly dat julle julle tydjie geniet het. Ek sien uit daarna om julle weer te ontvang. Casablanca groete

Chris F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uitmuntend. Eienaar is verskriklik aandagtig en vriendelik. Baie moeite is gedoen om te verseker dat ons gemaklik was. Sal ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Goeie more Chris Ek is so bly julle is tevrede. Ek hoop werklik om julle weer te ontvang. Casablanca Groete

Jeante V
1 nag
4.8
Jan 2025

Word vriendelik verwelkom. Die plek is netjies en het alles waarvoor 'n mens kan. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Goeie more Ek is so bly dat julle tevrede was met julle verblyf. Ek hoop om julle weer te verwelkom. Casablanca Groete

Eben H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Skoon, gasvry, baie gerieflik. Die verblyf was gemaklik, baie netjies en skoon. Die personeel is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Dis jammer dit was net vir oornag om verder te reis, maar was beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netjies, gemaklik & rustig. Baie netjies! Alles gehad wat ons nodig gehad het en meer - goed ingerig. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Goeie dag Bianca Ek is bly julle was gelukkig en tevrede. Hoop om julle weer te sien. Wat die ligging aanbetref, kan ek nie verstaan nie, omrede ons in een van die beste liggings in Beaufort-Wes is. Casablanca Groete

Anneke B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Sal dit definitief aanbeveel vir oornag verblyf. Baie gerieflik, skoon en netjies. Was verras oor wat ons gekry het, regtig goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Goeie more Anneke Ek is bitter bly dat julle tevrede was. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Casablanca groete

Lindie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie aangenaam. Ons was baie beïndruk met die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Good morning Thank you very much. I am very glad that you enjoyed your stay. My apologies for the single beds; I think there was a misunderstanding with the booking. Please make sure in future that you do book a double room with a double bed. Hopefully, we will see you again. Casablanca greetings

Charel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Just awesome. The best and spacious accommodation we have ever stayed in. A well thought-out room design. Not cramped like most accommodation. Just loved our stay. We enjoyed our welcome Muscadel sitting on the verandah. Thank you. The only negative comment is that we prefer to sleep in the same bed, not single beds. But we made a plan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Goeie dag Lindie, Ek is bly jul het die plekkie geniet. Hoop om jul weer te sien. Casablanca Groete

Chris V
1 nag
5.0
Des 2024

Juweel in die Karoo. Was verras om na ure op die pad hierdie vol toegeruste, veilige en skoon oornaggeriewe kon gebruik het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Ek is so bly dat jul die verblyf geniet het en tevrede was. Ons gaste is ons eerste prioriteit en sal ons alles doen om hul tevrede te stel. Baie dankie en hoop om jul weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zelda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hattingstraat 2, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f0b39cd00488b8c66b0f05f526765af049c19e7a8c4d2cea55a367ad4e0e0dd9e6c92211faf5877bb8560b09e798a3683d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 2 Hatting Street Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.351696959066 22.592965124913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang