CasaBac
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Die eenheid beskik oor verhit- en eetgeriewe, beskuit, koffie en tee. Gratis, onbeperkte WiFi en onderdakparkeerplek.
Huisreëls
CasaBac is 'n nie-rook instansie.
'n Elektriese braaipan is beskikbaar.
Die eenheid word elke drie dae volledig skoongemaak en linne en handdoeke word omgeruil.
Die eienaar woon op die perseel met hul troeteldiere en kinders, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen besoekers of bykomende gaste en voertuie word op die perseel toegelaat nie.
Geen harde musiek of oormatige geraas word tussen 22:00 en 07:00 toegelaat nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Dit is 'n kindervriendelike omgewing en die swembadarea word gedeel. Ongelukkig beperk tot gaste tydens vlak 3-inperking.
Gaste moet te alle tye 'n masker dra wanneer hulle buite die akkommodasie is om die verspreiding van Covid-19 te vermy
Toegangsbeheer tot woongebied. Besigtiging van verblyf op afspraak. Kontak asseblief die eienaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anton Van Niekerk-rylaan 385, Faerie Glen, 0043, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang